Frikmari Tuisbedryf

Welkom by FrikMari Tuisbedryf

Wie en Wat is FrikMari Tuisbedryf

By FrikMari Tuisbedryf, glo ons in self werksaamheid, en ons vervaardig die volgende items op ons perseel:

Baba (Peuter) potjies.

Verskaffers van Baba / Peuter potjies, om die grootword proses te help vergemaklik.

Oupa se potjies 1

Oupa se Potjies 2

Oupa se Potjies 3

Oupa se Potjies 4

Na Bo



Klein Koekies en Beskuit.

Ons vervaardig en bak soet koekies en beskuit en verskaf aan 'n hele aantal ander Tuisnywerhede.

Ouma se koekies 1

Ouma se koekies 2

Ouma se koekies 3

Ouma se koekies 4

Ouma se koekies 5

Ouma se koekies 6

Ouma se koekies 7

Ouma se koekies 8

Ouma se koekies 9

Na Bo

Ons is geleë in die Moot in Pretoria, en u kan enige navrae rig aan:

navrae@frikmari.elkobesighede.net

Opgedateer op 18 Junie 2010
Onderhou deur ELKO Rekenaars

Terug na ELKO Besighede

Indien u voorstelle of kommentaar het, kontak die Webmeester